Cul-de-sac Gastehuis
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Le Rouxstraat 2A, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cul-de-sac Gastehuis is in 'n stil woonbuurt in Potchefstroom geleë.
Die gastehuis bied verblyf in 3 eenhede wat individueel versier is en dubbel-, enkel- of koninggrootte-beddens het. Die eerste kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, asook 'n yskassie, ketel en koffie- en teemaakgeriewe.
Eenheid 5 en 2 is selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, sowel as 'n kombuisie met 'n dubbelwasbak, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, potte, eetgerei, 'n yskas, ketel en koffie- en teemaakgeriewe.
Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.
Cul-de-sac Gastehuis is binne 'n radius van 2 km vanaf die Noordwes Universiteit, al die sportvelde, al die hoërskole en laerskole, die Mooirvier Mall en die West Acres-kompleks.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Le Rouxstraat 2A, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Cul-de-sac Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Potchefstroom Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Le Rouxstraat 2A, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom