LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cul-de-sac Gastehuis | LekkeSlaap
+21

Cul-de-sac Gastehuis

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Le Rouxstraat 2A, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cul-de-sac Gastehuis is in 'n stil woonbuurt in Potchefstroom geleë.

Die gastehuis bied verblyf in 3 eenhede wat individueel versier is en dubbel-, enkel- of koninggrootte-beddens het. Die eerste kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, asook 'n yskassie, ketel en koffie- en teemaakgeriewe.

Eenheid 5 en 2 is selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, sowel as 'n kombuisie met 'n dubbelwasbak, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, potte, eetgerei, 'n yskas, ketel en koffie- en teemaakgeriewe.

Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Cul-de-sac Gastehuis is binne 'n radius van 2 km vanaf die Noordwes Universiteit, al die sportvelde, al die hoërskole en laerskole, die Mooirvier Mall en die West Acres-kompleks.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 59 resensies vir Cul-de-sac Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Le Rouxstraat 2A, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Cul-de-sac Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Le Rouxstraat 2A, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9ky7bs7LTmFH8brTtDcZzTrkj7fm08kALqs4lduU5wCIsHvzo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 2A Le Roux Street Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -26.705332934216 27.099156415685
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem