Cul de Sac Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cul de Sac Guest House is in Oudtshoorn, in die hartjie van die Klein Karoo. Die dorp skuil tussen die asemrowende Swartberge en die Outeniekwaberge en 'n tydjie hier is altyd onvergeetlik. Cul de Sac Guest House bied 'n rustige omgewing stapafstand van die dorp af. Ons ligging is ideaal vir besoekers wat die Klein Karoo wil verken.

Ons het 3 dubbelkamers met en suite-badkamers en 9 volledig toegeruste selfsorg-eenhede. Elke kamer is toegerus met lugversorging, TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en privaat ingange. Tradisionele Klein Karoo-geregte is beskikbaar op versoek. Die swembad en braaigeriewe is tot gaste se beskikking en daar is ook 'n groot tuin en parkeerplek vir jou motor.

Oudtshoorn word beskou as een van Suid-Afrika se gewildste toeristebestemmings. Die weer is regdeur die jaar aangenaam, daar is 'n oorvloed besienswaardighede, die plaaslike inwoners is gaar en daar is 'n hele paar pragtige roetes om te verken in die omgewing. Diegene wat die Wes-Kaap besoek, sonder om 'n draai te maak in Oudtshoorn, sal definitief spyt wees!

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cul De Sac Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]