Culembourg Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Culemburg Guesthouse is 'n luukse gastehuis in Witbank, Mpumalanga. Ons is gerieflik geleë naby aan winkelsentrums en verskeie vermaak-opsies.

Ons het 15 gastekamers, elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamers het 'n yskassie, gratis WiFi en 'n TV met DStv-kanale. Ontbyt word in die sonnige eetkamerarea bedien en middagete-pakkies en aandete is op aanvraag beskikbaar.

Selfsorg-gaste kan gebruik maak van die volledig toegeruste, gemaanskaplike kombuis en buitebraaigeriewe. Gaste kan ook in die lieflike gaste-sitkamer met 'n pooltafel en veerpyltjiebord ontspan. Daar is daaglikse skoonmaak- en wasserydienste op aanvraag beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Culembourg Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]