LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cullen's Cove | LekkeSlaap
+17

Cullen's Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karinstraat 108, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cullen's Cove is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Kosmos, Hartbeespoort wat 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam en op die Magaliesberge bied.

Die huis strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 2 sitareas. Die hoofslaapkamer op die eerste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort en toilet. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 2 badkamers wat baddens, storte en toilette het.

Die moderne kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Die huis het 2 sitareas, een op elke verdieping, wat 'n TV met DStv het, en daar is gratis WiFi.

Gaste kan die pooltafel, kroegarea, braaigeriewe, buite-eetarea, Jacuzzi en swembad gebruik.

Hartbeespoort bied aktiwiteite soos riviervlotvaart, bootvaart, abseil, warmlugballonvaarte, asook 4x4-, bergfiets-, vierwielmotorfiets-, perde-, stap- en voetslaanroetes. Gaste kan die Borakalalo Reservaat, Hartebeespoortdam Akwarium en die Harties Kabelweg besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Cullen's Cove sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Karinstraat 108, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karinstraat 108, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f3abdd4a6c3726eedec8b1dd27fd07c0d28a1535368d722d9e17fd451b2356d6c188a189587dc5dd2e8efb3f5e890750869?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200  per nag (plek vir 8) 108 Karin Street Kosmos 0261 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.741470463289 27.845284090178
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!