LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cullinan Guest House | LekkeSlaap
+65

Cullinan Guest House

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lyndhurst Straat, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R924 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cullinan Guest House is sentraal geleë met maklike toegang tot al die ingange na Kimberley. Die gastehuis is deur Dr. Werner en Tania Visser opgebou en die pligsgetroue, vriendelike en betroubare span sal verseker dat al ons gaste heerlik kuier.

Cullinan Guest House is binne stapafstand vanaf Spur en die historiese Halfway House Pub en Restaurant. Langs ons 'n koffiehuis en die Karen Muir-swembad is net 100 m van ons perseel af geleë.

Gaste het 'n keuse van enkel-, dubbel- of gesinskamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n haardroër, TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n yskassie met verversings. Elektriese komberse en verwarmers word in die winter voorsien.

Cullinan Guest House bedien elke oggend 'n heerlike Kontinentale ontbyt in die ruim eetkamer. Aandete word op versoek bedien en moet vooraf bespreek word. Ons voorsien ook koepons vir etes by die Spur, John Dory's en Panarottis. Middagete-pakkies kan ook vooraf gereël word. Ons het wasserygeriewe beskikbaar vir ons gaste en droogskoonmaakdienste kan ook gereël word. Gratis, veilige parkeerplek word agter 'n elektriese hek op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Cullinan Guest House
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • 6 Lyndhurst Straat, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cullinan Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R924
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R924
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lyndhurst Straat, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlYjAwMjhlLTBmZDItNGNmYi05YTYyLWJlYzcyYjRkYTY5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R924  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 6 Lyndhurst Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.74483 24.771079
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!