Culross

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Culross is 'n selfsorghuis in Arniston vir tot 10 persone.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Beddegoed word voorsien. Bring asseblief u eie handoeke saam. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en die ander 3 kamers het 2 enkelbeddens elk.

Die kombuis het 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en bo is 'n leefkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale.

'n Draagbare braai is in die omheinde agterplaas beskikbaar. Troeteldiere kan saamkom indien gereël. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Daar is lieflike strande, restaurante en doendinge soos swem, fietsry, perdry, bergfiets- en voetslaanroetes, visvang, walviskyk, skeepswrakduik en meer. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel besoek of na die Waenhuiskrans-grot stap.

Slaapplek

'n Bespreking by Culross sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Culross gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 780 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za