Cumming Gasteplaas
Wildsplaas
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cumming Gasteplaas, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cumming Gasteplaas is 180 km van Kuruman in die Kalahari geleë. Dit is ook 50 km van die McCarthy's Rest-grenspos na Botswana af.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat geskik is vir 2-9 gaste. Die eenhede deel ablusiegeriewe, 'n kombuis en braaigeriewe.
Die plaas het 'n verskeidenheid wild soos kameelperde, elande, gemsbokke, springbokke, rooibokke, rooihartbeeste en sebras. Gaste kan voetslaan of die 4x4-roetes verken. Kaarte vir die voetslaan-roetes is op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Cumming Gasteplaas, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cumming Gasteplaas, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom