Douglas Akkommodasie by Cummings Guest House | LekkeSlaap
+11

Cummings Guest House

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Cummings Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Simon P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent experience.

Excellent and clean facility. Good host. Enjoy care free stay.

Roedie P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roedie P
Enkelreisiger

Die plek was skoon en netjies, en het die doel gedien.

Ek het vooruit vol betaal, insluitend R70 vir ontbyt soos ek gesien het op hulle webwerf. Daarna ontvang ek 'n e-pos dat hulle verskaf nie meer ontbyt nie, teenstrydig met wat adverteer is op die webwerf. Ek moes 20 minute buite staan en wag dat iemand vir my kom oopmaak. Daar is geen persoonlike diens nie.

Helen F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir ons was dit nie wat ons wou gehad het nie.

Cummings Guest House is baie skoon en netjies. Die dame het ons vriendelike ontvang. Veilige parkering. Kan ongelukkig nie in kamer eet nie. Reën het ons buite oorval en nat gereën op pad kamer toe.

Tony W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Skoon ,netjiese eenheid in 'n rustige en veilige omgewing.

Marcel V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel V
Besigheidsreis

Dit is 'n goeie opsie as jy net 'n plek soek om te oornag.

Die kamer is heel gerieflik en netjies. Parkering agter 'n hek wat gesluit is. As jy net 'n oornagplekkie soek, kan jy Cummings gerus oorweeg.

Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cummingstraat 2, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzOTc1MWRkLWZmNDctNDAyOS04NTdmLTUyZGNlMWQwNWYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 2 Cumming street Douglas 8730 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.057127 23.768503
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za