Cussonia Country Home
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Perseel 32, Klipkop AH, Welbekend, 1517, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cussonia Country Home is in 'n bewarea 50 km buite Pretoria geleë.
Verblyf word in 4 ruim slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste gebied.
Acacia en Cussonia is in die hoofhuis en Celtis en Cat Thorn is in die kothuis wat aan die hoofhuis grens. Die eienaars woon in die hoofhuis en het 3 Yorkies.
Acacia het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en Cussonia het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word indien gaste dit so verkies. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Beide Celtis en Cat Thorn het koningingrootte beddens en die gebruik van die geriewe in die kothuis is tot die gaste se beskikking. Koffie, tee en beskuit word verskaf, sowel as 'n ligte ontbyt.
Ander geriewe sluit 'n braai-area, swembad, pool-tafel, gratis WiFi en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n Jacuzzi wat op versoek en teen 'n ekstra koste van R300 volgemaak kan word. Versoek dit asb. 2 dae voor die tyd. Let asseblief daarop dat die swembad toegemaak word van Mei tot September en indien gaste die swembad gedurende daardie tydperk wil ook gebruik, moet daar 'n dag vooraf kennis gegee word.
Doendinge in die omgewing sluit swem, voetslaan, fietsry, bergfietsry en wildkyk in. Cullinan en die Dinokeng-area is lekker naby en bied verskeie doendinge en besienswaardighede.
Let asb. dat die roete na die instansie sowat 2 km se grondpad insluit.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Perseel 32, Klipkop AH, Welbekend, 1517, Gauteng
- Gaste dink Cussonia Country Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Perseel 32, Klipkop AH, Welbekend, 1517, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom