LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cuyler 6 | LekkeSlaap
+10

Cuyler 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cuyler-straat 6, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Cuyler 6 is 'n lieflike tuinwoonstel vir 2 in Constantia Kloof in Roodepoort.

Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale ontspan. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die balkon met 'n uitsig oor die omgewing. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan besienswaardighede soos die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuine, Kloofendal Natuurreservaat, Florida Lake Bird Sanctuary, Clearwater Mall, Roodepoort Museum in Roodepoort Civic Centre of die Roodepoort Country Club vir 'n potjie gholf besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Cuyler 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Cuyler-straat 6, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cuyler-straat 6, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05305dd936d3a4749122d247519f24da062c5637a2fd41b3320f4b45cf8354f9703a21a319b91badd05ccb313f2daccf99c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 6 Cuyler Street Constantia Kloof 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.13915 27.89999
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!