CVissie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

CVissie is 'n selfsorghuis wat geskik is vir 'n gesin of vriende wat graag Struisbaai wil besoek. Dit is stapafstand die strand af.

Die huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer en het slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer.

Daar is 'n sitkamer met genoeg sitplek, 'n TV en 'n ingeboude braai in die huis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, wasmasjien en eetkamer met 'n tafel en sitplek vir 6. Daar is 'n groot tuin met 'n stoep, braaigeriewe en 'n tuinstel.

Daar is 'n hele aantal restaurante in die omgewing asook 'n kafee op die waterfront wat stapafstand van ons af is. Struisbaai is ook bekend vir doendinge soos visvang, perdry, voetslaan, verfbal, vierwielmotorfietsritte en duik.

Slaapplek

'n Bespreking by CVissie sluit in:

4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na CVissie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]