Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cybelle Beach House

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cybelle Close 12, Woodbridge Island, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 185 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Cybelle Beach House is in die Woodbridge Island Sekuriteitslandgoed geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike seefront strandhuis, met direkte toegang tot die strand. Die huis bied 'n uitsig oor die Dieprivierstrandmeer wat 'n gewilde voëlkykplek is.

Die huis is kindervriendelik en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping met toegang tot die tuin. Die eerste slaapkamer het 'n enkel-uittrekbed en 'n dubbelbed, met toegang tot die badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die ander ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n badkamer. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Die vakansiehuis het 'n kombuis en 'n eetarea op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas, oond, gaskookplaat, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Aangrensend aan die kombuis is 'n binnehof met gasbraaigeriewe.

Die trap in 'n dubbelvolume lei na die sit- en eetarea op die eerste verdieping met 'n balkon wat 'n uitsig oor Kaapstad en Tafelbaai bied. Hier het gaste toegang tot DStv met gemaklike leerbanke.

Die huis beskik oor 'n privaat tuin wat aan die duin aan die seefront grens. Daar is ook 'n toegangstuin langs die toesluitmotorhuis en 'n aangewese parkeerplek vir gaste. Gaste het toegang tot een van die nabygeleë gemeenskaplike swembaddens op die landgoed. Die landgoed is ideaal naby restaurante geleë, 'n fietspaadjie wat tot by Bloubergstrand en Melkbosstrand in die noorde loop, en die SSK in die suide. Die MyCiTi-bushalte word naby die landgoed gevind. Die strand is gewild vir branderplankry en vlieërbranderry.

Slaapplek

’n Bespreking by Cybelle Beach House sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Cybelle Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 8

Ligging

  • Cybelle Close 12, Woodbridge Island, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cybelle Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 185
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 185
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cybelle Close 12, Woodbridge Island, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3m4wbcnn9sLJLyv6zAtXa6BgC8qUfZMgvNrrhLCnlO4Zg84CLH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 185 per nag (plek vir 7) 15 5 1 5 12 Cybelle Close Woodbridge Island 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -33.881754878112 18.488064408302
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem