+50
Selfsorg in Pongolapoortdam

Cycad Rock Fishing Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Mary C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Rus vir die siel. Fantasties, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dot J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uit die boonste rakke. Ons beplan alreeds ons volgende naweek na Cycad Rock Fishing Lodge. Die verblyf, gasvryheid en natuur is fantasties. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline Chantell W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Onbeskryflik lekker. Sal weer kom kuier. Divid was amazing en maklik om mee te kommunikeer. Visvang was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Uitsig was pragtig, lekker wegbreek uit die stad. Baie lekker gebly, badkamer het aandag nodig, badstort nie baie lekker nie en die bad het gate in en voel los. Kamer kan doen met 'n glydeur of 'n goggascreen tussen die kamer en die stoepie. Swembad en braai area is uitsonderlik goed toegerus en baie lekker om te kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmien B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Was net 'n lekker rus naweek, weg van die gejaag van die lewe af. Lekker rustig met die mooiste omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Villiers F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Was baie lekker en uitstekende diens deur almal. Uitstekende diens deur gasheer en staf. Ongelooflike plek reg teen die dam en die visvang was uitstekend. Plek was goed ingerig met alles wat nodig is. Asemrowende braai area en swembad met uitsig oor die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfekte uitsig. Ons gasheer was vriendelik en hulpvaardig. Baie moeite gedoen om ons te help om ons bootjie te launch. Was heerlik om ons hondjie saam ons te kon hê. Mooiste uitsig uit die huis oor die Jozini-rivier. Sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Laat twee dae se wegbreek voel soos drie. Perfekte naweek wegbreek bestemming. Uiters geskik vir groot gesinne. Stil wat mensegeluide betref, maar vol wye verskeidenheid voëlgeluide en amper mak paar Boskraaie net buite ons stoep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Haroon S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

I'll be back! Great facilities and excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lood E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Onvergeetlik! Ongelooflik lekker gekuier, mooiste plek. Waarde vir geld beslis. Groot dankie ook aan David en sy personeel vir hulle hulp en dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 500
25 % AF
R1 500 R1 125
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
25 % AF
R1 500 R1 125
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
25 % AF
R1 500 R1 125
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Main Road, Othobothini, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c9ee73b7e0c988b5972f6a84d890d04c60a9f21096ea57dcca2cfe286b4ba74575f499511d9318d0b76c1335555efe9636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 1 Main Road Othobothini 3969 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.416616798974 32.062772512436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang