LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cycad Rock Fishing Lodge | LekkeSlaap
+44

Cycad Rock Fishing Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Cycad Rock Fishing Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nydia B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nydia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful place. Will recommended to all friends and family. Incredible fishing! Tranquil and an amazing view of the valley of the Jozini dam.

Traveled with a nissan NP200 and managed well over the gravel.

Thandolunye M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandolunye M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful stay.

I had a great stay. I needed peace of mind for the weekend and exactly got that. I'm definitely coming back for New Year's Eve.

Hannes D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan in pragtige natuurskoon.

Die akkommodasie is basies, maar die natuurskoon maak alles die moeite werd.

Martie V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging!

Baie mooi uitsig en geriewe. Uitstekende kliëntediens vanaf die eienaar.

Maria L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria L
Gesin met tieners

Amazing.

Mooiste views, en die rustigheid is 'n bonus.

Raymond K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond K
Saam met vriende

Net anders.

Hierdie is 'n besonderse plek om te gaan rus. In die bos tog langs die water. Niemand pla nie. Alles wat jy nodig het is daar. David en Bianca is "awesome". Laat 'n mens welkom voel vanaf jy arriveer tot ons moes huistoe gaan. As jy wil Tiervisvang is dit die plek.

Shadean V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shadean V
Saam met vriende

Ongelooflik!

Wat ‘n ongelooflike plek, ons het ons kuier baie geniet. Die diens is fantasties. David die eienaar het goed na ons omgesien, hulle maak seker dat jy alles het wat jy benodig. Die vuur was elke dag gepak, hulle het vir ons ys voorsien. Die huisie was mooi en baie skoon, hulle is ook goed toegerus met al jou visvang benodigdhede. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Sanna K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanna K
Gesin met tieners

Baie rustige omgewing.

Bootvisvang lekker was baie lekker gewees. En die skipper help graag.

Tinus H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus H

Het welkom gevoel met aankoms. Eienaar gaan die ekstra myl. Nommerpas fasiliteite. Benodig 2x4 voertuig of soortgelyk om toegang te verkry.

Die plek is enig in sy soort. Doen jouself 'n guns en maak 'n draai.

Koos P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos P

'n Onvergeetlike ervaring by 'n ongelooflike "setting".

Ons het 'n fantastiese naweek in hierdie stukkie paradys gehad. Die ligging en uitsigte is onverbeterlik. Vriendelike en baie ontspanne gasheer en -vrou plus baie vriendelike personeel maak dit 'n besonderse lekker plek om te gaan ontspan. Bonus is dat daar genoeg ys en hout is plus die vlot\boot vir 'n vaart op die dam gekombineerd met tiervisvang maak dit nog beter. Pad is 'n uitdaging, maar voeg tot die avontuur by.

Anne H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne H
Enkelreisiger

Baie mooi en gerieflik.

Dis baie mooi en was 'n heerlike plek om te oornag. Vissermanne sal dit beslis geniet.

Jaqqui P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqqui P
Gesin met klein kinders

Dit was warm, maar lekke geëet, lekke gedrink, lekke gekuier en lekker geswem.

Aircon nodig vir huis en verder was als lekker.

Dawid B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike omgewing, skoon en netjiese blyplek.

Was 'n baie lekker wegbreek. David het uit sy pad uit gegaan om ons te ontvang. Die bootrit was baie mooi. Sal dit voorstel vir enige iemand wat wil weg kom uit die stad se geraas en die natuur skoon geniet. Die huisie waar ons gebly het was netjies en goed toegerus.

Louis W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice plek. Ver te duur vir wat mens kry. Kamers mooi geleë maar swak toegerus. Ou beddegoed ens.

Cycad Rock is op 'n pragtige plek geleë. Dis baie jammer dat dit te duur is. R1200 vir 2 per dag. Ongelukkig moet mens dit opweeg teen wat jy daarvoor kry. Net 'n mooi kothuis op 'n mooi plekkie en 'n amazing uitsig, maar die plekkie is swak toegerus - een handdoek, geen kaste in kamers nie en baie ou beddegoed. Die eienaar is 'n baie nice, gawe, vriendelike persoon. Kan amazing wees.

Richard E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard E
Saam met vriende

Baie rustig, privaat en netjies.

David is 'n baie vriendelike en behulpsame gasheer met wie mens maklik kan kommunikeer. Verblyf baie aangenaam, privaat en baie rustig. Pragtige plek. Sal beslis weer daar bly.

Issy M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Issy M
Saam met vriende

Good location for fishing.

Clean, quiet and tranquil. not ideal for small children. Not easy to access by car.

Alan F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan F
Saam met vriende

Excellent venue.

We enjoyed the overnight stay but as a destination, really only if you want to fish for tiger.

Ray T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ray T
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Sien sterre.

Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc314e26dc4b31e8fa0be8641e29d22c361084fb69bd794030e244689cb2b4f3a476af773541b210ab66db1993edc19025e6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 275  per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 1 Main Road Jozini 3969 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.416447751512 32.062799334526
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem