Cynthia's

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cynthia's skuil in die Vishoekvallei teen die hoofweg. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne, sakereise of diegene wat op soek is na 'n gerieflike kuier. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand, treinstasie en verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Dié woonstel het 'n Afrika-kunstema, slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n pragtige berguitsig.

Slaapplek

'n Bespreking by Cynthia's sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cynthia's gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]