LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cypherkuil Karoo Cottage | LekkeSlaap
+22

Cypherkuil Karoo Cottage

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 24 Aug 2020 tot 1 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isaaks Draai-plaas, gedeelte 1, Strydenburg, 595, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Cypherkuil Karoo Cottage is op ’n skaap- en wildplaas geleë, slegs 45 km vanaf Strydenburg en 80 km vanaf Britstown. Dié plaas is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, op die N12 via Kimberley. Dis die ideale oornagplek waar gaste kan ontspan en die stilte van die Karoo kan geniet.

Dié selfsorgkothuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer en die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort en bad. Daar is ’n buitestort onder ’n boom.

Die leefarea het ’n kaggel en lugversorging en daar is ’n stoep-area met ’n ingeboude braai wat beskut kan word deur seilblindings. Die kombuis is volledig toegerus met ’n stoof, mikrogolfoond, oond en yskas. Die eenheid is privaat en gaste deel nie die geriewe met enige ander gaste nie.

Daar is ook veilige parkeerplek.

Gaste is welkom om doendinge soos voetslaan, fietsry, of voël- en wildkyk te geniet op die plaas.

Slaapplek

’n Bespreking by Cypherkuil Karoo Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Cypherkuil Karoo Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Isaaks Draai-plaas, gedeelte 1, Strydenburg, 595, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cypherkuil Karoo Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 6 persone)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isaaks Draai-plaas, gedeelte 1, Strydenburg, 595, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVwk5PxY9wwsirVUBWxN7OqQ0lYwWvfu9u0jVT4m99zeq8KQjT3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag (vir 6 persone) 28 5 1 5 Isaaks Draai Farm Portion 1 Strydenburg 595 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.183472222222 24.025472222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!