Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cypress Cottage No 80

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 80, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cypress Cottage No 80 bied 4-ster-verblyf in Graaff-Reinet en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of sakereisigers. Die eiedom is reg langs die natuurreservaat en skuil in die skadu van Spandau's Kop.

Die bekoorlike kothuise dateer uit die 1800's en behou 'n outentieke Karoo-styl met moderne afwerkings. Daar is 6 eenhede wat elkeen tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met og 'n bad en stort, of net 'n stort. Al die badkamers het hul eie voorraad en linne en handdoeke word voorsien. Die eenhede front na mekaar en is met antieke meubels versier. Dit is in 'n stil buurt in die skilderagtige dorpie geleë.

Elke kothuis het sy eie privaat tuin en al die kamers het lugversorging. Ander geriewe sluit DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek in. 'n Volle Karoo-ontbyt is in die tarief ingesluit wat graan, jogurt en vrugte insluit. Gaste kan ook swem in die boorgatdam en kinders kan op die swaaie op die grasperk baljaar.

Die eiendom is met sonkrag toegerus en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Die middedorp is stapafstand vanaf die eiendom en gaste kan een van die restaurante besoek. Let asb. dat 'n minimum verblyf van 2 aande vereis word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Cypress Cottage No 80
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Donkinstraat 80, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cypress Cottage No 80 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 80, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e66157446efbb6fc7ee44ea02e48cc27825d8cb2a6e60bbdce14a6702d99b717e8a9f66054c1496d6fc7b5490cdc91577e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 80 Donkin Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.25829236889 24.529547095299