D13 Waves Edge - Big Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

D13 Waves Edge - Big Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay, Kaapstad. Dié kompleks is slegs 3 minute se ry vanaf die strand.

Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die oopplan-kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en het ook 'n wasmasjien en 'n Nespresso-koffiemasjien.

Die sitkamer het 'n HD-TV met volledige DStv. Gratis onbeperkte WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n ruim balkon met 'n see-uitsig en 'n uitsig op Tafelberg en Robbeneiland in die verte. Gasbraaigeriewe en eetgerei is ook beskikbaar.

Die kompleks het 'n swembad en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar. D13 Waves Edge Big Bay is 5 minute vanaf restaurante, winkels en ander besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by D13 Waves Edge - Big Bay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na D13 Waves Edge - Big Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]