LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by D4S Accommodation | LekkeSlaap
+16

D4S Accommodation

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 5, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R525 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

D4S Accommodation is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Summerstrand, Port Elizabeth. Dié kompleks is net 250 m vanaf die strand en 6,5 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe.

Dié woonstel is op die derde verdieping en het slaapplek vir 5. Die verdieping word via trappe bereik. Daar is 1 kamer en 1 badkamer. Die kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n slaapbank wat in ’n driekwartbed omskep kan word. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het ’n dubbelslaapbank en ’n TV met sekere DStv-kanale.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, stoof, oond, eetgerei en breekware. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by D4S Accommodation sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir D4S Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 10de Laan 5, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink D4S Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R525
per nag (plek vir 5)
was R750
Vanaf R525
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 5, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e63cd37a8512aaaf9b251d3e97a559254e96229bbdad01872c9995426212e6c40fc11e8b57a60a4491cd8b5e0bae23e1e2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R525  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 5 10th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.987904290985 25.670748338623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!