Da Gama 202

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 50 % af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Apr 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Da Gama 202 is in 'n kompleks direk oorkant Strand se hoofstrand geleë. Dit is 'n bekoorlike kusdorpie aan die voet van die Hottentots-Hollandberge in die Wes-Kaap. Die woonstel is aan die kant van die gebou geleë en het nie 'n uitsig oor die see nie.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander een 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad met 'n glasskuifdeur. Die woonstel is oopplan en het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n sitkamer met volledige DStv.

Die eenheid het toegang tot 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig.

Dit is 'n gewilde bestemming gedurende die somer, veral vir diegene wat vanaf Johannesburg na die kus reis. Met 'n 5 km lange strand, uitsig oor die Kaapse Skiereiland, 'n kuierarea teen die see en verskeie plaaslike restaurante, het dié area meer as genoeg doendinge vir ou en jonk.

Slaapplek

'n Bespreking by Da Gama 202 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Da Gama 202 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 950 R975 per nag (vir 4 mense)

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Apr 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za