Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Da Heim Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg 10, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 785 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Da Heim Guest House bied gastekamers en selfsorgwoonstelle in Sunset Beach, Kaapstad. Die gastehuis is ideaal geleë, minder as 150 m van die strand af en lekker naby ander geriewe in die omgewing.

Verblyf by Da Heim Guest House word in 5 woonstelle aangebied wat elkeen uniek versier is. Elke woonstel het 'n privaat badkamer, 'n goed toegeruste kombuis of 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n verskeidenheid breekware en kookgerei.

Een van die woonstelle het 'n eksklusiewe sitarea op die dak. Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike 25 m swembad wat met sonkrag verhit word, gratis WiFi, 'n wasgoedarea en parkeerplek op die perseel.

Da Heim Guest House is ook sowat 13,5 km vanaf Kaapstad se middestad en 25,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Winkle-weg 10, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 785
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 785
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg 10, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf56d9c24ba2434ae9b390070fa4301d30d91897e15c5f67a16eedb87b3cc13b94732591adf6d6870576ffb6147b09099de42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 785 per nag (plek vir 2) 10 Winkle Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.857054766862 18.49093127791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem