Da Rooms Accommodation
Opsomming van Resensie
Elizabeth H - Jun 2022
Gemiddeld
Da Rooms Accommodation is tops.
Lorita O - Apr 2022
Gemiddeld
Vinnig maar lekker.
Geraldine W - Apr 2022
Gemiddeld
Never Again.
Nomtha P - Apr 2022
Gemiddeld
Environment of the place was not for my liking.
Jodie M - Mrt 2022
Gemiddeld
Kuier was goed, was rustig, kon lekker rus.
Paul C - Jan 2022
Gemiddeld
An awesome comfortable, very relaxed and peaceful stay.
Neville V - Jan 2022
Gemiddeld
Was baie lekker en rustig.
Petra A - Jan 2022
Gemiddeld
Baie klein spasie vir die prys wat gevra is. Privaatheid is minder as verwag en daar kan gehoor word wat in ander kamers gesê word. Mense is verskriklik gasvry.
Melisa N - Des 2021
Gemiddeld
I was meet by a very welcome lady.
Louise V - Des 2021
Gemiddeld
Aangename ontvangs.
Rochelle A - Okt 2021
Gemiddeld
Rustig, netjies en stil.
Karen N - Jun 2021
Gemiddeld
Verblyf was baie lekker.
Henriette T - Apr 2021
Gemiddeld
Ek sal beslis weer van Da Rooms Accommodation gebruikmaak.
Danielda L - Apr 2021
Gemiddeld
Had an awesome stay
Sonja B - Mrt 2021
Gemiddeld
Awesome.
Myna F - Mrt 2021
Gemiddeld
Elize is 'n aanwins vir die gastehuis.
Nicolas B - Feb 2021
Gemiddeld
Baie teleurgesteld.
Lees meerLiane V - Des 2020
Gemiddeld
Netjiese plek, aaklige mede-gaste.
Lees meerCarel K - Nov 2020
Gemiddeld
Was baie lekker.
Madel D - Nov 2020
Gemiddeld
Linne is vuil.
Janine C - Okt 2020
Gemiddeld
Plek het nie skoon gevoel. Ou beddegoed.
Henry S - Sep 2020
Gemiddeld
Ek was bietjie teleurgesteld in wat gebied is.
Tyrel A - Mrt 2020
Gemiddeld
Was baie rustig, vind geriewe gepas vir die prys.
Nolundi D - Feb 2020
Gemiddeld
It was not a nice stay.
Nadjoema D - Des 2019
Gemiddeld
Enjoyed our stay.
Chrisna M - Des 2019
Gemiddeld
Ontevrede.
Lees meerChris L - Des 2019
Gemiddeld
Teleurgesteld.
Da Rooms Accommodation se terugvoer
Goeiedag
Die eienaar het vanoggend 'n inspeksie gedoen op die kamer ter sprake. Kan geen vrot plankvloer vind in die vertrek nie. Kamer se ligte werk en daar is 'n bedlamp op studeer tafel. Die kopstuk is nie stukkend nie dit is wel losstaande agter die bed. Geen ander kliënte het oor enige reuke gekla nie. Kamer word met pines cleaning fluid skoongemaak en is veronderstel om daarna te ruik, wat dit 'n vars reuk gee.
Die spesifieke bad is ingerig vir persoon met gestremdhede en is omring met stort gordyne sodat 'n persoon met 'n rolstoel van beide kante af gehelp kan word.
Jammer vir u ongerief.
Deon L - Des 2019
Gemiddeld
Glad nie waarde vir geld nie en sal nie aanbeveel.
Lees meerAlec G - Des 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld, uitstekend, netjies en vriendelike personeel.
Johann V - Nov 2019
Gemiddeld
Rustige area naby alles.
Aldor H - Aug 2019
Gemiddeld
Dit was netjies en skoon. Die beste ooit.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It was neat and tidy. The best ever.
I would love to come again. Myself and my partner were happy with the room. Stunning and amazing.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Louise V - Jul 2019
Gemiddeld
Nagmerrie.
Dylan B - Jun 2019
Gemiddeld
Goeie gasvryheid.
Emil Kruger K - Mei 2019
Gemiddeld
Vriendelik, ou Kaaps!
Ryno E - Mei 2019
Gemiddeld
Lekker.
Wilma K - Mei 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Siebert N - Apr 2019
Gemiddeld
Gerieflik op hoofroete.
Danie J - Feb 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies, goeie waarde vir geld!
Etienne D - Des 2018
Gemiddeld
Het bekommernis oor die netheid van die plek gehad en verblyf gekanselleer.
Elize G - Okt 2018
Gemiddeld
'n Interessante ervaring om in 'n kamer met die bad en toilet agter 'n gordyn te slaap!
Etienne S - Okt 2018
Gemiddeld
Baie rustige blyplek.
Lesley V - Okt 2018
Gemiddeld
Gasvry.
Gerda O - Aug 2018
Gemiddeld
Dit was aaklig!
Jill V - Aug 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Arina C - Jun 2018
Gemiddeld
Tevrede vir die prys.
Wolfgang H - Jun 2018
Gemiddeld
Heerlik stil, rustig en lekker warm water en elektriese komberse maak die verblyf baie gemaklik.
Maurits P - Mei 2018
Gemiddeld
Was baie goeie waarde vir geld en presies wat ek gesoek het vir die reunie naweek.
Dirk L - Apr 2018
Gemiddeld
Jy kry waarvoor jy betaal.
Francios B - Apr 2018
Gemiddeld
Aanvaarbaar, maar kon baie beter gewees het.
Justin Q - Apr 2018
Gemiddeld
Skoon, gemaklik en stil.
Miem D - Apr 2018
Gemiddeld
Verrassend!
Nic G - Feb 2018
Gemiddeld
Veilige, skoon en vriendelike verblyf.
Elaine A - Jan 2018
Gemiddeld
Convenient overnight, close to restaurants, safe and friendly.
Robert K - Jan 2018
Gemiddeld
Alles reg.
Sam F - Jan 2018
Gemiddeld
Veilig, kamers bietjie donker.
Lesley M - Des 2017
Gemiddeld
Good value for money.
Christo I - Mei 2017
Gemiddeld
Die bestuurder, Elise, doen baie moeite.
Lorraine M - Mei 2017
Gemiddeld
Het nie daar gebly nie. Onprofessioneel en baie vuil.
Da Rooms Accommodation se terugvoer
Goeiedag,
Dankie dat jy tyd geneem het om 'n resensie te skryf, ons vra verskoning vir enige ongerief wat jy moontlik ervaar het. Gaste is altyd welkom om enige probleme en versoeke direk met ons op te neem.
Petro
Da Rooms
Andries E - Mrt 2017
Gemiddeld
Not so good.
Pincione A - Mrt 2017
Gemiddeld
The minimum but very cheap price.
Leon N - Feb 2017
Gemiddeld
Swakste wat ek nog gesien het.
Lees meerJan K - Feb 2017
Gemiddeld
Aktiwiteite wat rondom jou aangaan tot in die oggendure het my rus so versteur dat ek nie 'n oog toegemaak het nie.
Louise V - Jan 2017
Gemiddeld
Teleurstellende verblyf, vuil en kort aandag.
Lees meerDa Rooms Accommodation se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Marelise K - Jan 2017
Gemiddeld
Veilig en sentraal geleë.
Björn A - Des 2016
Gemiddeld
Swak waarde vir die wat geld betaal is.
Desiree L - Nov 2016
Gemiddeld
Het lekker cosy gebly.
Evan V - Okt 2016
Gemiddeld
Baie veilig en gemaklik.
Ruben H - Aug 2016
Gemiddeld
Ou, stukkende beddegoed.
Da Rooms Accommodation se terugvoer
Ons was nie bewus van die "extractor fan" se probleem nie. Dit kan maklik reggemaak word. Dit sal gebeur. Dit is nie aan deur die nag nie, tensy ligte heeltyd brand. Die kliënte word gereeld gevra of alles reg is en kan gehelp word as daar fout is. Ons kan selfs 'n ander kamer aanbied as hul ontevrede is.
Dit sal wonderlik wees as kliënte net hul problem na ons kantoor wil bring en nie eerste na hul emails gryp nie. As 'n lig in 'n kamer blaas kan ek kom reg maak as ek weet daarvan, byvoorbeeld.
Ons koop gereeld nuwe beddegoed aan en raak van oues ontslae. As daar 'n fout ingesluip het vra ek om verskoning. Ons probeer beter doen sodra daar 'n klagte is en soos ek reeds gesê het ons kon 'n ander kamer beskikbaar stel. Slegs as ons by kantoor weet daarvan.
Jammer vir u ongerief.
Ilse S - Aug 2016
Gemiddeld
My "home away from home".
Lees meerJo-ann G - Jul 2016
Gemiddeld
Heel lekker gebly!
Maria S - Mei 2016
Gemiddeld
Die diens was lieflik en die kamers pragtig skoon.
Bronique B - Apr 2016
Gemiddeld
Baie gerieflik en gemaklik.
Melaine B - Mrt 2016
Gemiddeld
Swak.
Linda S - Des 2015
Gemiddeld
Dit was aangenaam.
Lees meerDa Rooms Accommodation se terugvoer
Die ketel word reeds vooraf volgemaak, die brood is beskikbaar in in die broodblik en die jogurt is in die yskas langs die bedieningstafel. Ek het wel 'n punt daarvan gemaak om die bestuurder in te lig om beter kommunikasie te hê met nuwe gaste en net weer daaraan aandag gee soos ons gewoonlik doen.
Die gas was veronderstel om in 'n ander gastehuis tuis te gaan waar reëlings getref is vir 'n vegetariese ontbyt en wat ook 'n swembad het; fasiliteite wat nie deur ons gebied word nie.
- Kapasiteit: 106 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 37, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom