Boksburg Akkommodasie by Daai Plekkie | LekkeSlaap
+30

Daai Plekkie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nirvanastraat 16, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Daai Plekkie bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in 'n aparte privaat eenheid in Boksburg. Die dorp spog met winkelsentrums, waterparke en besienswaardighede en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste het hulle eie aparte ingang na die eenheid. Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, lessenaar, kaste en 'n TV met vol DStv. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is apart en is met 'n yskas-vrieskas, elektriese braaipan, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Ontbyt vir 2 persone word ingesluit by die tarief.

Ander geriewe sluit in 'n aparte sitarea, braaigeriewe onder 'n lapa, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Boksburg het verskeie besienswaardighede soos Emperors Palace Casino & Conference Centre, Wildwaters Waterpark, die bekende Oos-Rand-Vlooimark en daar is ook doendinge soos gholfspeel by verskeie gholfklubs, verfbal by Blades and Triggers Paintball Range, of sportsklubs.

Slaapplek

’n Bespreking by Daai Plekkie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Daai Plekkie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Nirvanastraat 16, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Daai Plekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nirvanastraat 16, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA775353c52c0f691c31e364c34ea9aab200afb592f240513ad4b28aafe7680589b9a994264532ac626b06a476788caccaf49e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 16 Nirvana Street Witfield 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.178851238894 28.210467798777
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za