Daddy's Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Daddy's Accommodation bied selfsorgverblyf in die ouwêreldse dorpie Bredasdorp in die Overbergreeks van die Wes-Kaap. Besoekers aan Bredasdorp kan verskeie natuurdoendinge geniet, sowel as kulturele en historiese besienswaardighede besoek.

Die eenslaapkamer-eenheid is op die eienaar se perseel geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed en in die sitkamer is daar 'n dagbed. Die badkamer beskik oor 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster en basiese toebehore, en 'n tweeplaatgasstofie is op versoek beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel.

Bredasdorp spog met 'n hele klomp historiese besienswaardighede, natuurreservate en staproetes vir gaste om te verken. Die Wine Shop, Bredasdorp Gholfklub, koffiewinkels en plaaslike restaurante is ook 'n besoek werd.

Slaapplek

'n Bespreking by Daddy's Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Daddy's Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za