Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daffodil Suite

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-weg 35B, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Daffodil Suite bied gerieflike oornagverblyf in Alberton, net 25 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en maklik bereikbaar vanaf hospitale, dus is dit ideaal vir besoekers of ouers wat op soek is na oornagverblyf. Neem asb. kennis dat hierdie eenheid op die eienaar se eiendom is, en gaste het toegang tot hul eie geriewe en het ’n privaat ingang.

Die eenheid bied verblyf aan 3 gaste en beskik oor ’n slaapkamer, badkamer, kombuisie en leefarea. Die slaapkamer het lugversorging en daar is ’n koningingrootte-bed, sowel as ’n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook ’n bad, stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die kombuisie is met basiese geriewe soos ’n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank geniet word. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ’n enkelslaapbank in die leefarea vir ’n derde gas.

Die suite het onderdakparkeerplek in ’n rustige area naby hospitale en winkelsentrums in Alberton.

Slaapplek

’n Bespreking by Daffodil Suite sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Daffodil Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Ligging

  • Albany-weg 35B, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Daffodil Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-weg 35B, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277a8dd4cc7bbd1fbf9be9919f558a2fb5e93a85069f70ecb8229bded3376dc501e71bc823ad83c141264d1ff864da3d5702?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 35B Albany Road New Redruth 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.270145203047 28.118363839784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem