LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Daffy’s Cottage 21 on Salerno | LekkeSlaap
+14

Daffy’s Cottage 21 on Salerno

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salerno-weg 21, Risidale, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Daffy’s Cottage 21 on Salerno is 'n groot en baie privaat selfsorgkothuis op 'n woonerf. Dis apart van die hoofhuis en het sy eie ingang. Die eiendom is in Risidale en bied maklike toegang tot hoofweë. Dis ook naby winkelsentrums, restaurante en besienswaardighede en dis net 30 tot 50 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria Internasionale Lughawe.

Daffy's Cottage bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is oorgenoeg kasspasie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste , rusbanke en 'n platskerm-TV. Optiese veselinternet is beskikbaar. Daar is parkeerplek onder 'n motorafdak op die perseel.

'n Ligte kontinentale ontbyt word in die kothuis bedien.

Slaapplek

’n Bespreking by Daffy’s Cottage 21 on Salerno sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Salerno-weg 21, Risidale, Johannesburg, 2195, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salerno-weg 21, Risidale, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a6e64f85677dd61125b8b0b783b78a6f1eb3264aa21dd91fd670525276b00d18f19d2b070fffc93f2eb46994eb53fac050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 21 Salerno Road Risidale 2195 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.14019085427 27.983241992977
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!