LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dagbreek Akkommodasie | LekkeSlaap
+11

Dagbreek Akkommodasie

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Wilkiestraat 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R510 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Dagbreek Akkommodasie is in Margate in die hartjie van die Hibiskuskus geleë. Margate is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat. Dit is 'n gewilde somervakansiebestemming. Behalwe vir die strande is Margate ook een van die beste snorkel- en duikplekke in Suid-Afrika.

Dié tweeslaapkamereenheid bied slaappplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Daar is 'n ontbyttoonbank met 4 stoeltjies.

Die sitkamer het 'n gemaklike stel banke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie standaard DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Onderdakparkeerplek is beskikbaar, asook 'n stoepie met braaigeriewe. Daar is water op die perseel wat voorsien kan word in noodtye.

Slaapplek

’n Bespreking by Dagbreek Akkommodasie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Dagbreek Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Wilkiestraat 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dagbreek Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R510
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R510
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Wilkiestraat 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMTYyY2I3LTA4ZGQtNGQ3Mi05NDY1LTE1MDVmMTc1YmZlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R510  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 10 Wilkie Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-20:00 08:00 -30.853002329527 30.376565605402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!