Dagbreek Self-catering Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dagbreek Self-catering Apartment bied gerieflike verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Dagbreek-woonstelblok in Durbanville. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, klein gesinne of paartjies.

Die woonstel het 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en bad, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuisie is met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en wasmasjien toegerus. In die oopplan-leefarea is daar 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Daar is lugversorging en elektriese komberse in die kamers, asook WiFi.

Die sitarea lei na 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig agter 'n hek is beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n lughawe-pendeldiens en 'n wasgoeddiens in en gaste kan ook voertuie huur.

Slaapplek

'n Bespreking by Dagbreek Self-catering Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dagbreek Self-catering Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]