LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dagrowa on West | LekkeSlaap
+55

Dagrowa on West

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weslaan 10, Koffiefontein, 9986, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dagrowa on West is in die klein Vrystaatse dorpie Koffiefontein geleë. Dit bied moderne, bekostigbare en unieke selfsorgverblyf en -geriewe, sowel as gratis veilige parkeerplek.

Elke kamer is uniek versier en toegerus met 'n platskerm-TV met DStv, sowel as lugversorging. Die gemeenskaplike badkamer het 'n stort-oor-bad en word deur Kamer 2 en 3 gedeel. Kamer 1 en 4 het elk 'n eie en suite-badkamers. Kamer 1 se badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en kamer 4 met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Handdoeke, sowel as toiletware, word voorsien.

Die gemeenskaplike kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei. Reëlings kan getref word vir diegene wat nie vir hulself wil kook nie. Ontbyt, middagete en aandete kan op versoek voorsien word teen 'n ekstra koste.

Die kamers word op weeksdae skoongemaak en al die linne, koffie, tee, suiker, melk, ontbytgraan en beskuit word by die tarief ingesluit.

Die perseel maak gebruik van 'n kodeslot en toetsbord op die deure en hekke, sodat gaste 24 uur-toegang kan hê.

Dagrowa on West is naby Koffiefontein Petra Diamantmyn, Motheo Kollege, en die Petra Mine Kliniek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Dagrowa on West
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Weslaan 10, Koffiefontein, 9986, Vrystaat
  • Gaste dink Dagrowa on West het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weslaan 10, Koffiefontein, 9986, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApmd78zxZcMDsbJZqpURXU15BNhKVufBPBKAftqvWspy4JQwwpL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 10 West Avenue Koffiefontein 9986 Vrystaat 086 999 0018 11:00-17:00 10:00 -29.417386211268 24.999229441178
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!