LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dagrowa on West | LekkeSlaap
+55

Dagrowa on West

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Dagrowa on West
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Natasha D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflik.

Ons was bevoorreg om die hele gastehuis vir onsself te hê. Ons was baie vriendelik deur die eienaar ontvang. Sy het 2 kamers reggehad vir ons en ons kon self besluit watter kamer ons wil gebruik. Die bed het heerlik geslaap.

Nelia G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia G

Wow!

As jy rus en stilte soek is dit die plek waar jy wil wees. Alles wat jy soek is daar!

Hannes K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quite location. Rooms and bathroom clean. Good security.

We got fetched in the village and guided to the place, very friendly welcomed. The room was nice and clean and beds was very comfortable.

Connie P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap rustige veilige omgewing.

Toegang was baie maklik met die kode slotte kamer was netjies heerlik geslaap sal hulle aanbeveel aan vriende

Andrew B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Very comfortable room and was lucky to have the whole house to myself.

The location is very quiet and peaceful. All rooms were immaculate with all the amenities.

Elaine T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine T

Rustige omgewing.

Ek was aangenaam verras, veral vir 'n klein plekkie soos Koffiefontein, maar die gastehuis het werklik al ons verwagtinge oortref. Baie, baie dankie.

Dagrowa on West's terugvoer

Dankie Elaine vir jou mooi boodskap en goeie resensie. Ons waardeer jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Dagrowa on West
Conrad D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagstop, mooi en funksioneel.

Ten spyte van elektrisiteit wat af was en bietjie ongerief veroorsaak het, het ons baie lekker gebly. Geriewe is funksioneel, alles was baie mooi skoon en netjies, en ons kon altyd maklik ons gasvrou in die hande kry. Altesaam 'n positiewe ervaring.

Dagrowa on West's terugvoer

Dankie vir u resensie Conrad. Dis altyd 'n plesier om gaste soos julle te verwelkom. Weereens jammer oor die munispale krag probleem.

Dagrowa on West
Fanus D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Kamer No. 4 is netjies en goed toegerus. Die beddegoed is vyfstergehalte. Baie gehou van die privaat aankoms. Alles is baie goed vooraf gereël. Dankie.

Dagrowa on West's terugvoer

Baie dankie vir die resensie Fanus. Dit was lekker om julle by ons plekkie te hê. Geseënde dag vir julle.

Dagrowa on West
Allen R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen R
Besigheidsreis

Baie lekker.

Ek het baie lekker gebly daarso.

Dagrowa on West's terugvoer

Hi Allen,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit bitter baie. Ons hoop om jou gou weer te sien!

Dagrowa on West
Annamarie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie B
Besigheidsreis

Dit was netjies en skoon, personeel baie vriendelik.

My personeel wat daar geslaap het was baie tevrede.

Dagrowa on West's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer Annemarie. Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om julle weer te sien.

Groete Daleen

Dagrowa on West
Albie J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Albie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A room in a house.

Rather weird to have to share a bathroom, although it was mentioned on website. Overall good and clean and fresh.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weslaan 10, Koffiefontein, 9986, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApmd78zxZcMDsbJZqpURXU15BNhKVufBPBKAftqvWspy4JQwwpL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 10 West Avenue Koffiefontein 9986 Vrystaat 086 999 0018 11:00-17:00 10:00 -29.417386211268 24.999229441178
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!