Daheim

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Daheim
Die Daheim-tarief sluit alle linne en badkamerhanddoeke is (bring asb. eie strandhanddoeke), handeseep en basiese kombuisskoonmaakmiddels in, asook WiFi en DStv. 'n Toesluitmotorhuis vir twee voertuie van standaardgrootte is beskikbaar. Daar is geen ekstra tarief daarvoor betaalbaar nie.
Belasting en Ekstras
'n Breekskadedeposito van R750 is saam met die balans betaalbaar. Indien daar geen skade is nie, sal die deposito binne 3 dae elektronies terugbetaal word.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is streng verbode in die huis, maar gaste kan wel in die rookareas buite rook.
Geen harde musiek of geraas wat bure kan steur, word toegelaat nie.
Geen skoolgroepe, matrikulante of nagraadse studente sonder toesig word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid: Vriendelike
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Daheim gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 495 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]