Dahlene's Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dahlene's Guest House is 'n gesinshuis in Wilkoppies, Klerksdorp.

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kamer is ook toegerus met 'n yskas en gasstoof, en veilige parkeerplek word voorsien.

Daar is braaigeriewe en 'n swembadjie, maar gaste moet vooraf reël om dit te kan gebruik. Bring asb. jou eie swemhanddoeke en hout saam.

Dahlene's Guest House is naby geriewe, hospitale en trou-venues.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dahlene's Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]