Dai Heka Boutique Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 25 % af

Kry 25% af. Geldig vanaf 9 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Dai Heka Boutique Guest House is sentraal in die Strand naby al Helderberg se doendinge en slegs 900 m vanaf die strand geleë.

Verblyf beskik oor 7 eenhede en het slaapplek vir 21 gaste. Elke eenheid is bereikbaar via die patio. Gaste het toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en 'n swembad.

Veilige parkeerplek en konferensiegeriewe is beskikbaar. Etes kan teen 'n ekstra koste vooraf bespreek word. 'n Lughawependeldiens is beskikbaar indien vooraf bespreek.

Doendinge in die area sluit in golfspeel en wynproe. Daar en 2 groot winkelsentrums en verskeie restaurante naby.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dai Heka Boutique Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R713 per nag (vir 2 mense)

Kry 25% af. Geldig vanaf 9 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]