Nieu-Bethesda Akkommodasie by Daisy Cottage | LekkeSlaap
+10

Daisy Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newstraat 371, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R545 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Daisy Cottage B&B beskik oor 'n aangename, gerieflike dubbelkamer met net 'n badkamer. 'n Smullekker, volledige Kompasberg-ontbyt is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar en sal by The Village Inn net langsaan bedien word.

Die groot dubbelkamer is goed en gerieflik ingerig en dit het sy eie aparte ingang. Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die Franse deure maak op die Karoostyl-stoep oop wat op die tuin uitkyk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dit het 'n aparte ingang. Die badkamer is 'n kort entjie se stap aan die anderkant van die binnehof geleë. Dis buite, maar behoorlik toegerus en het ’n fantastiese stort.

Helen Martin se Uilhuis is een van die dorp se grootste besienswaardighede. Dit is 'n plek wat nie misgeloop behoort te word nie met 'n indrukwekkende versameling sement-standbeelde.

Nieu-Bethesda lê in 'n smal vallei, het geen straatligte nie en is omtrent een myl breed en twee myl lank. Daar is minder as 1 000 inwoners. Deesdae is Nieu-Bethesda 'n toevlugsoord vir kunstenaars, ambagsmanne en ander kreatiewe siele wat by die rustige, sonderlinge karakter van dié dorpie aanklank vind. Die rustieke sjarme lok ook toeriste hierheen en omdat dit so geïsoleerd is, het die dorpie heelwat van sy geskiedkundige integriteit behou. Nieu-Bethesda het net ’n paar strate, gastehuise, restaurante, ’n kroeg en ’n klompie kunsgalerye.

Slaapplek

’n Bespreking by Daisy Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Daisy Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Newstraat 371, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Daisy Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R545
per nag (plek vir 2)
Vanaf R545
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newstraat 371, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2YzE4NzU2LThhODAtNDk0MS05OGZmLTVhOGMzMjk1NDdkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R545  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 371 New Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -31.866505938837 24.551950336183
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za