Margate Beach Akkommodasie by Dajana 10 | LekkeSlaap
+18

Dajana 10

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dajana 10, Mariene-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R399 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dajana 10 is in Mariene-rylaan in Margate, net 'n hanetreetjie van die hoofstrand af geleë. Dit is ideaal vir gesinsvakansies en al die geriewe is lekker naby.

Dié woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort en aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, en 'n ontbytkroeg met sitplek vir 6. Die sitarea het 2 rusbanke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Die sitarea lei na 'n patio met braaigeriewe en 'n mooi uitsig oor die see. Een aangewese parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Dajana 10 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Dajana 10
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Dajana 10, Mariene-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dajana 10 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R399
per nag (plek vir 4)
Vanaf R399
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dajana 10, Mariene-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlM2NmNzFiLTIwMjYtNDU2NC05MjBhLWU5ZmQ0ZjdhOWUwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R399  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Dajana 10 Marine Drive 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.858864667981 30.371002703905
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za