Sandton Akkommodasie by Dalberry Suites | LekkeSlaap
+5

Dalberry Suites

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turacostraat 28, Norscot, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dalberry Suites is in die rustige buurt Norscot in Sandton, 'n bruisende kommersiële sentrum in Johannesburg. Dié gesogte voorstad is 'n opwindende bymekaarkomplek waar sakepersone, inwoners, inkopievrate en toeriste bly, werk, ontspan, koop en kuier.

Verblyf word gebied in 3 standaardkamers of 'n standaardkamer met 'n kombuisie. Elke kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV en yskassie in.

Kenmerke

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Dalberry Suites
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Turacostraat 28, Norscot, Sandton, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Dalberry Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turacostraat 28, Norscot, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATOrKKZfmyqKVRSivU4OT6kzwwh8rJpTDDl3KptSK4heZKkrEUh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 28 Turaco Street Norscot 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.0368299 28.00664
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za