LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dalberry Suites | LekkeSlaap
+5

Dalberry Suites

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Dalberry Suites
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ruan V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke plekkie.

Die plekkie waar ons in was was baie netjies en mooi, alles was daar wat ons nodig gehad het. Enige negatiewe was dat die TV nie baie kanale het nie maar ons het so min gekyk in elk geval, en die badkamer was bietjie bedompig wat bedoel 'n paar onskadelike spinnekoppe huisves daarin, maar verder great plek.

Hannes L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige area en 'n lekker plek om te bly as jy in die Fourways-area wil wees vir inkopies ens.

Een van die vorige resensies sê dat daar ruim balkonne is wat oor die swembad uitkyk, definitief nie balkonne nie, maar wel 'n stoepie voor die eenhede. Ons het dit regtig geniet om hier te bly, die twee dames wat ons ontvang het was baie vriendelik en behulpsaam. Area is baie veilig en mens is naby winkels, Monte Casino en Fourways Mall is binne 5 minute se ry van die plek af. Ons gaan beslis weer daar vertoef.

Carina A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina A
Saam met vriende

Heerlike wegbreek in die hartjie van die stad.

Ons het heerlik gebly. Gevoel asof ons by die see is met die ruim balkonne wat uitkyk oor die swembad.

Dermot A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dermot A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable stay.

Great location, gated, roads so very safe and convenient, located close to so many shopping centres.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turacostraat 28, Norscot, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATOrKKZfmyqKVRSivU4OT6kzwwh8rJpTDDl3KptSK4heZKkrEUh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 28 Turaco Street Norscot 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.0368299 28.00664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!