St James Akkommodasie by Dalebrook Pool Suite | LekkeSlaap
+7

Dalebrook Pool Suite

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufort Villa, , Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dalebrook Pool Suite is 'n bekoorlike en privaat suite agter die hoofhuis, Beaufort Villa in Kalkbaai weggesteek. Dit is perfek vir 'n paartjie of enkelpersoon wat gerieflike akkommodasie benodig naby aan al die aksie.

Die eenslaapkamerwoonstel kan met 'n stel trappe bereik word en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n klein sitkamer met 'n radio en CD-speler en 'n kombuisie met 'n yskas en mikrogolfoond, magnetiese stoof en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan van die sitkamer af die stoep betree wat 'n tafel en stoele het. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor en die aparte ingang laat jou toe om te kom en gaan soos jy wil. Daar is verskeie plaaslike winkels en restaurante, alles binne loopafstand van ons af. Die prentjiemooi hawe met die vuurtoring is ook op jou voorstoep. Gaste kan in die Dalebrook-getypoel swem, by die beroemde Surfer's Corner en Danger Bay branderplankry en die hele Valsbaai met sy uitsigte geniet.

Gaste kan ook die Kaappunt Natuurreservaat besoek, gaan kyk hoe die pikkewyne by Boulders-strand waggel en saam met die apies by Monkey Valley gaan baljaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Dalebrook Pool Suite sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Portugees

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Dalebrook Pool Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beaufort Villa, , Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dalebrook Pool Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufort Villa, , Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0Y2M5YTRlLTk2ZmQtNGQzMC1iNDVmLTM3OWQxMmIzZWEyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Beaufort Villa 12 Main road 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.123209409796 18.452997207642
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za