St James Akkommodasie by Dalebrook Pool Suite | LekkeSlaap
+7

Dalebrook Pool Suite

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Dalebrook Pool Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marietjie S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en privaat.

Baie netjies. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Naby alles in Kalkbaai, binne loopafstand.

Dalebrook Pool Suite's terugvoer

Dit is dierbaar van julle, dankie. Adrienne en John

Dalebrook Pool Suite
Malcolm H - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer en gasvrou, netjiese verblyf.

Dalebrook is baie sentraal gelee en jy kan stap waar jy wil wees. Die kamer is netjies en dit is baie goeie waarde vir geld. Soos genoem, baie aangename en vriendelike gasheer en gasvrou. Ontbyt was keurig en smaakvol. Een klein puntjie van kritiek - die kamer kan doen met n deur voor die badkamer en gordyn voor die voordeur.

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaufort Villa, , Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0Y2M5YTRlLTk2ZmQtNGQzMC1iNDVmLTM3OWQxMmIzZWEyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Beaufort Villa 12 Main road 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.123209409796 18.452997207642
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za