Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daliz Guest House & Self-catering

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaggers-straat 8, Aspen Heights, Bethelsdorp, 6003, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Daliz Gastehuis is geleë in 'n stil dorpie, Bethelsdorp, in Gqeberha (Port Elizabeth). Die gastehuis bied puik verblyf wat jou so tuis sal laat voel soos by jou eie huis.

Ons het 4 smaakvol versierde en suite-gastekamers en 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid en kamer is versier om 'n unieke atmosfeer te hê. Ons en suite-gastekamers en selfsorg-eenhede is volledig toegerus en word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Geriewe: 'n volledig toegeruste kombuis, gaste-sitkamer, smaakvol versierde eetkamer, braaigeriewe op 'n ingeslote stoep, veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke, TV met SABC 1, 2, 3, eTV en DStv (hotelpakket).

Die gastehuis bied ideale verblyf vir vakansiegangers wat al die Oos-Kaapse besienswaardighede wil besoek.

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Daliz Guest House & Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Dawid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 9

Ligging

  • Jaggers-straat 8, Aspen Heights, Bethelsdorp, 6003, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaggers-straat 8, Aspen Heights, Bethelsdorp, 6003, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ff0546cfc18c0f60bfb7a785d3b913c6e7c10020d5d9d3efd6fff2738d538731b0ecbc071c786cdf6bec887d41b8d099256?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 8 Jaggers Street Aspen Heights 6003 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.879361096132 25.486383587122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem