Dalton Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dalton Suite is 'n gastewoonstel op die eienaar se perseel in Constantia, Kaapstad. Die eiendom is loopafstand vanaf die Constantia Village winkelsentrum, wegneem-eetplekke en 'n 5 min se ry vanaf Constantia Wineries.

Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n instapstort. Die suite het ook 'n oopplan-kombuisie met verhit- en eetgeriewe, soos 'n kombuisie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met Netflix en gratis WiFi word voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep. Gaste het toegang tot die swembad op die perseel en daar is 1 veilige parkeerplek.

Dalton Suite is 3 km vanaf die Royal Cape Gholfklub, 3,5 km vanaf Kenilworth-renbaan, 3 km vanaf Constantia Village-winkelsentrum en die wynlande en 25 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dalton Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za