LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dam Shack | LekkeSlaap
+20

Dam Shack

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 18, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R425 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Die Dam Shack bied gerieflike en sakpasverblyf in 'n selfsorgeenheid op die eienaars se woonerf. Die eiendom is in 'n rustige area in Potchefstroom, naby aan Potchefstroomdam.

Dié oopplan-eenheid het toegang tot 'n groot tuin. Die eenheid het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak, en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei. Gratis koffie, tee, beskuit en drinkwater word met aankoms voorsien.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Linne en badhanddoeke word voorsien en gratis WiFi is ingesluit.

Die buurt het 'n lieflike openbare park langs die rivier waar gaste kan stap of draf. Die eiendom is naby die Noordwes-Universiteit, 'n rits winkels, restaurante en ander besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Dam Shack sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Postmastraat 18, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R425
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R425
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 18, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc176e141fee40b6012270ac384cd31a6db9dc50ee72e993dc9defb277de80c187bf3f1f1d5a28c6cec699d3ebd989036c0d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500, nou Vanaf R425  per nag(plek vir 2) 18 Postma Street Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.676707809024 27.098899808529
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!