Opsomming van Resensie
Charl S - Jun 2022
Gemiddeld
Rustig.
Bianca M - Mei 2022
Gemiddeld
Netjies & waarde vir geld.
Lelani F - Apr 2022
Gemiddeld
Baie skoon, gerieflik en sentraal.
Phillip H - Mrt 2022
Gemiddeld
Net oorgeslaap en weer vroegoggend vertrek.
Hester V - Jan 2022
Gemiddeld
Tuis gevoel.
Louis M - Des 2021
Gemiddeld
Vriendelik ontvang. Mooi skoon en netjies.
Claire B - Des 2021
Gemiddeld
Wonderful views and friendly staff.
Louis N - Nov 2021
Gemiddeld
Skoon, netjies en baie gemaklik.
Olga V - Okt 2021
Gemiddeld
Uitstekend!
Frikkie N - Sep 2021
Gemiddeld
Dit was aangenaam met vriendelike personeel.
Linda H - Aug 2021
Gemiddeld
Die ligging was 'n verrassing!
Sarie V - Jun 2021
Gemiddeld
Warm gasvryheid op 'n koue wintersaand.
Ronette O - Mei 2021
Gemiddeld
Dit was baie lekker en ontspanne.
Mario- B - Mei 2021
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet.
Brumilda J - Mei 2021
Gemiddeld
Relaxing
Paul V - Feb 2021
Gemiddeld
Country feel.
Robert D - Jan 2021
Gemiddeld
Was 'n warm, tog baie lekker omgewing. Sal gerus weer daar tyd spandeer, maar vir 'n langer tydperk.
Wilnette D - Aug 2019
Gemiddeld
Was baie beïndruk met Damas.
Santie M - Jul 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Wilma P - Apr 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly, ontbyt was heerlik.
Damas se terugvoer
Baie dankie Wilma,
Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vriendelike Groete,
Damas
Erika B - Jan 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Michelle P - Des 2018
Gemiddeld
Altyd 'n lekker plekkie.
Damas se terugvoer
Beste Michelle
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons is jammer dat die restaurant vol bespreek was tydens u verblyf. Hierdie tyd van die jaar gaan dit maar bietjie woes met al die restaurant besprekings.
Ons sien uit daarna om u weer te ontvang, en volgende keer maak ons vroegtydig vir u 'n bespreking vir aand ete ook.
Vriendelike groete
Damas
Sias G - Des 2018
Gemiddeld
'n Aangename, rustige verblyf in 'n baie mooi omgewing.
Damas se terugvoer
Anna,
Ons is baie bly u het u verblyf by ons geniet.
Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.
Vriendelike Groete,
Damas Span
Albert O - Okt 2018
Gemiddeld
Lekker stil en rustige area.
Damas se terugvoer
Beste Tollie,
Ons is bly u het u verblyf by ons geniet. Baie dankie dat u die tyd neem om hierdie onder ons aandag te bring. Ons sal dadelik hierdie tekortkominge aanspreek. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.
Vriendelike Groete,
Damas Span
Jonty G - Jul 2018
Gemiddeld
Damas is an excellent option for accommodation and it offers everything a traveller could wish for, whether it be for overnight, or a longer stay.
Steven V - Apr 2018
Gemiddeld
Love this place!
Damas se terugvoer
Dear Steven,
We are so pleased that you enjoyed your stay with us. We are looking forward to your next visit.
Kind Regards,
Damas Team
Hilleen A - Apr 2018
Gemiddeld
Very comfortable and relaxing.
Damas se terugvoer
Dear Hilleen
We are glad you enjoyed your stay at Damas and thank you for your kind review.
We are looking forward to your next visit.
Kind Regards
Damas Team
Tokkie P - Feb 2018
Gemiddeld
Netjies, skoon en baie goeie standaard. Puik.
Damas se terugvoer
Tokkie
Baie dankie.
Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet.
Dis altyd lekker om goeie trugvoering vanaf ons gaste te ontvang.
Vriendelike Groete
Damas
Pieter F - Okt 2017
Gemiddeld
Bestuurder sê hy sorg net vir sy gereelde besigheidsmanne?
Damas se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om die onder ons aandag te bring.
Die geriewe by Damas is slegs vir toegang toe ons gaste wat by ons bly. Ons laat ongelukkig nie buite gaste toe om by die gastehuis te braai nie. 2 of 3 gaste wat by iemand wil kom kuier wat in die gastehuis bly word wel toegelaat, u versoek was vir 11 persone.
Ongelukkig is daar seker reels in plek om die privaatheid van alle gaste te respekteer.
Ons wil graag verseker dat elke gas by Damas sy verbly geniet.
Ons sal u graag trug wil verwelkom.
Groete,
Damas
Sj D - Okt 2017
Gemiddeld
Lekker geslaap.
Pieter D - Aug 2017
Gemiddeld
Rustig.
Christine R - Jul 2017
Gemiddeld
Friendly, we felt welcome.
Michelle B - Mrt 2017
Gemiddeld
It felt like home with 5 star quality, it was amazing staying there and thank you to all the friendly staff as I will definately visit you soon.
Sonja A - Okt 2016
Gemiddeld
Ek het veilig gevoel en baie lekker geslaap, en lekker ontbyt geëet.
Lees meerDenis M - Jan 2016
Gemiddeld
A pleasant place to stay.
Johan D - Des 2015
Gemiddeld
Dit was een van ons beste vakansies.
Nic L - Des 2015
Gemiddeld
Aanvaarbaar.
Gustav V - Des 2015
Gemiddeld
Goeie diens met alle benodigdhede in een bondel beskikbaar.
Veronique B - Okt 2015
Gemiddeld
Ah, but the views!
Lees meerBarend S - Jun 2015
Gemiddeld
Als was aanvaarbaar en lekker.
Solomon K - Mei 2015
Gemiddeld
We enjoyed the calm atmosphere.
Janneke D - Jan 2015
Gemiddeld
Skilderagtige blyplek ...
Jo P - Jun 2014
Gemiddeld
Heerlik!
Christa R - Apr 2014
Gemiddeld
Lekke!
Harvey S - Apr 2014
Gemiddeld
Dit was fantasties en onbeskryflik.
Johnny V - Feb 2014
Gemiddeld
Baie rustig en netjies.
Ian M - Jan 2014
Gemiddeld
Setting beautiful
Johan P - Des 2013
Gemiddeld
Mooi
Joleen D - Nov 2013
Gemiddeld
Ek het met 'n groep toeristegidse op 'n kursus daar oorgeslaap.
Trevor S - Okt 2013
Gemiddeld
Vriendlike diens met 'n asemrowende uitsig!
Lees meerElize H - Okt 2013
Gemiddeld
Heerlik gebly met wonderlike gasvryheid en baie lekker kos!
Gill C - Sep 2013
Gemiddeld
Friendly staff, clean, nice spacious units
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kildanaplaas, Brandwacht-weg vanaf die N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom