Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Damsedrif Gasteplaas

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hestelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Damsedrif Gasteplaas
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annemarie O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie O
Saam met vriende

Die perfekte oorslaap in Baviaans.

Alles is pragtig, skoon en netjies, en die kombuis in die verblyf is ten volle toegerus met alles wat nodig is. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en het goeie advies gegee oor aktiwiteite in die omgewing. Ons het heerlik gekuier om die braaivleisvuur in die stil en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Gesin met klein kinders

Ruim plaashuis verblyf in die hart van die Baviaans.

Definitief die moeite werd, heerlike verblyf in die Baviaans veral met kinders. Rune en Hestelle is baie gasvry en het ons hartlik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Riaan
Dit was heerlik om julle hier by ons te hê.
Kom weer!
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Carlynne K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlynne K

Groot ruim huis, netjies.

4 pensioenarisse het heerlik hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Hi julle
Ek is so jammer ek het julle gemis, maar baie bly julle het lekker gekuier.
Dankie dat jy ons gekies het om jou ouers by te laat bly.
Kom kuier weer vir ons!
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Conrad B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad B
Gesin met klein kinders

Hier kan jy verken of net lekker ontspan.

So lekker plaas atmosfeer en lekker afgelee waar niemand mens kan pla nie. Die kloof oorkant die pad is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Conrad
Ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet - ons wil juis die mooi en rustigheid met ander mense deel.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Dawie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met vriende

Fantastiese omgewing!

Baie lekker met niks tekort in huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Hallo Dawie
Ek is bly julle het lekker gekuier - hoop ons sien julle gou weer!
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Teresa A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare verblyf weg van stad se geraas.

Baie vriendelik ontvang. Het Baviaanskloof deur gery, en die lekker oornagplek geniet. Na 'n lang reis, was ons die groot alleenstaande plaashuis aangebied met 'n gesellige vuurtjie en stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Hi Teresa
Ek is so bly julle het die kort tydjie by ons geniet.
Kom volgende keer vroeër dat ons vir julle die kothuisies kan gaan wys!
Julle is sulke aangename mense - was lekker om julle hier te hê.
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Johan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, rus en vrede.

Ons bespreking was vir die Boklied en Volstruisie eenheid, maar die eienaars het die groot ou plaashuis tot ons beskikking gestel wat 'n groot verrassing was. Ons is baie vriendelik ontvang, het baie welkom gevoel en was selfs toegelaat om voor die tyd in te boek. Daar is drie slaapkamers, twee badkamers, 'n vreeslike groot goed ingerigte kombuis, sitkamer en 'n fantastiese massiewe stoep. Dit was baie lekker en gerieflik en ons kon weer die gevoel kry van die plaaslewe, wat die kersie op die koek was. Die huis was netjies, gerieflik en baie gemaklik en die braaigeriewe was ook baie lekker. Ons het dit vreeslik geniet om op die stoep te kuier en net die stilte en natuurskoon te kon inneem. Baie lekker gekuier en geslaap en was heeltemal uitgerus vir ons toer deur die natuurreservaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Hallo Johan
Dit was lekker om julle hier te hê!
Dit is altyd lekker om lekker mense te kry - hoop ons sien julle weer!
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Nettie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie B
Saam met vriende

Uitmuntende gasvryheid.

Ons het nie vooraf gereël vir aandete nie, maar daar is plan gemaak en ons het die heerlikste braaivleis gehad vir aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Hallo Nettie
Dis altyd lekker om te hoor iemand het lekker by ons gekuier. Hoop ons sien julle weer.
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Irene E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene E
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier in Baviaanskloof.

Wonderlike kuier, die gasvrou het baie ekstra moeite gedoen om my kinders te akkommodeer. Veilig en stil. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Hi Irene
Ek is baie bly julle het lekker gekuier!
Geen moeite - my oupa het altyd gesê mens mag nooit 'n kind keer wat wil teken nie!
Hoop ons sien julle weer
Groete
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Sonja M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M
Saam met vriende

Ons het vinnige oorslaap geniet op 'n rit deur Baviaanskloof.

Die ruim huis het in al ons behoeftes voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Hallo Sonja, dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop om julle weer by ons te verwelkom in die toekoms.
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Annelize K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K
Saam met vriende

Salige rustigheid.

Baie gerieflike huis met heerlike groot kuierstoep. Pragtige kloofstap. Hestelle en haar dogter het tot ekstra moeite gedoen en vir ons nagereg gebring vir een van ons se verjaarsdag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Annelize,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Bly julle het die mooi kloof ook geniet.
Dit was lekker om julle by ons te hê, veral op die verjaarsdag, enige verskoning vir ietsie soet.
Hoop ons sien julle weer eendag.
Hestelle
Damsedrif

Damsedrif Gasteplaas
Andre R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met vriende

Baie lekker gebly in die huis met plonspoel.

Huis is privaat met 5 slaapkamers en genoeg geriewe teen 'n billike prys per persoon, dus goeie waarde vir geld. Die varswaterplonspoel was 'n redding op 'n uitermatige warm dag in die Kloof. Sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Hallo André, ek is bly julle het lekker by ons gekuier. Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom. Hestelle.

Damsedrif Gasteplaas
Jonelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelle B
Gesin met tieners

In die hartjie van die Baviaanskloof - baie rustig met baie spasie.

Ons het in 'n heerlike groot plaashuis gebly, met 'n klein swembad by. Ons kon lekker ver stap op die plaas en die area geniet. Dit was ook 'n groot pluspunt dat ons 'n heining om die huis gehad het om ons honde afgesonder te hou van die plaasbedrywighede. Vriendelike diens. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Hi Jonelle, ek is bly julle het dit geniet by ons. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom. Hestelle, Damsedrif

Damsedrif Gasteplaas
Martin C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin C
Saam met vriende

Interessante klowe.

Naby aan die natuur. Mooi staproetes en unieke plantegroei. Die kloof oorkant Damsedrif Gasteplaas is uitstekende demonstrasie van die evolusie van die aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Mooi en stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Hallo Jan
Dankie vir jou positiewe kommentaar.
Jammer dat ek julle gemis het. My man sê julle is lieflike mense.
Kom weer!
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Peter H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Saam met vriende

Very neat and comfortable. Especially appreciated the hot water bottles.

Would recommend with pleasure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Hi Peter, thank you for the positive review. Hope to welcome you with us again soon!

Damsedrif Gasteplaas
Ronel D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel D
Saam met vriende

Baie lekker gekuier. Lekker groot huis. Water was heerlik warm en lekker warm geslaap. Genoeg van alles in huis vir die aantal mense.

Baie mooi area waar Damsedrif geleë is. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Ek is bly julle het warm gebly in die ysige koue.
Jammer ons het julle gemis en baie jammer julle was amper uitgesluit.
Bly julle kon lekker rus.
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Carl S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim.

'n Heerlike ou plaashuis met al die nodige geriewe. Ons het heerlik voëls gekyk en 'n hele aantal nuwe gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Hi Carl
Dit was lekker om julle by ons te hê en ek is bly julle het nuwe voëls gesien, dis mos altyd 'n hoogtepunt.
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Terence T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence T
Saam met vriende

No real issues, a good place, pity about the bad gravel road!

Bloody bad road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Ja, ek weet julle het ekstra swaar gekry met ons slegte pad, maar hy is nou bietjie geskraap en heelwat beter - dalk moet julle maar weer 'n draai maak!
Was aangenaam om julle hier by ons te hê!

Damsedrif Gasteplaas
Henko W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko W
Saam met vriende

Exceptional value for money.

It'll be hard to do better in the Baviaanskloof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Henko
Thanks for your positive review, glad you enjoyed your stay!
Hope to see you again soon!

Damsedrif Gasteplaas
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Uitstekend.

Antieke styl en die vernuwing komplementeer mekaar. Daarom is 5 ster te min. Absoluut uitstaande!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Pieter
Ek is so bly julle het dit geniet by ons.
Hoop ons sien julle weer.
Sal graag wil hoor waar julle spesifiek dink ons kan verbeter - ons leer graag.
Hestelle
Damsedrif

Damsedrif Gasteplaas
Louwrens E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fabulous

The people are very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Louwrens,
Ek is baie bly julle het lekker gekuier by ons.
Kom gerus weer en bring van julle lekker Kaapse reën saam.
Groete
Hestelle
Damsedrif

Damsedrif Gasteplaas
Dennis K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis K
Saam met vriende

Heerlike kuier in pragtige Baviaanskloof.

Johnny se huis is regtig skoon en netjies. Hestelle en haar oulike dogter, Kara, is 'n puik advertensie vir die Kloof. Baie hulpvaardig en deel graag inligting. Dankie julle! Neem kennis: Die pad na Damsedrif en verder deur die Kloof is regtig bedoel vir 4x4 voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Dankie julle!
Ons is baie bly julle het lekker gekuier.
Dit was lekker om julle vrolike klomp hier by ons te hê!
Groete
Hestelle
Damsedrif

Damsedrif Gasteplaas
Jaco B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid van die mense van die kloof, prysloos!

Wonderlike oornagplekkie in die hart van die kloof. Aangename verblyf en mense wat voel of jy hulle al jare lank ken. Sal vir seker weer by hulle bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya O

An awesome farm stay at the western end of the Baviaanskloof.

Thanks for a wonderful stay in a home away from home in beautiful surrounds and a lovely antique farmhouse! All the small simple things thought of and was thoroughly enjoyed! Especially the clean spaces, full moon, hot water bottles and playmate Wagter for our only child! See you again soon!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plaasverblyf aan die westelike punt van die Baviaanskloof.

Dankie vir wonderlike verblyf in 'n huis weg van die huis in 'n pragtige omgewing en 'n lieflike antieke plaashuis! Daar is aan al die klein, eenvoudige dinge gedink en ons het dit terdeë geniet! Veral die skoon ruimtes, volmaan, warmwaterbottels en speelmaat, Wagter, vir ons enigste kind! Sien julle binnekort weer!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Tanya,
Thank you for your kind words. I'm so glad you enjoyed your stay. And Vrystaat, the dog, would also love to have you back.
We hope to see you soon.
Hestelle
Damsedrif

Damsedrif Gasteplaas
Lize C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, vriendelik ontvang en geselsie aangeknoop.

Rustig in die natuur en omring deur die natuurlike plantegroei - die reëndruppels op die blare skep 'n wonderlike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Beste Lize,

Ek is bly julle het die natuur geniet - dit is waarvoor mens hier by ons moet kom kuier! Hoop om julle weer by ons te ontvang.

Groete,
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Abrie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande gasvryheid en fantastiese plaas-etes.

'n Uitstekende plaasverblyf in goed ingerigte plaashuis. Beide aandete en ontbyt was uit boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Abrie,
Dit was lekker om julle by ons te ontvang. Bly julle het lekker gekuier en geëet. Hoop ons sien julle weer, dalk na dit lekker gereën het!
Groete,
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Bettie M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bettie M
Saam met vriende

Heerlike kuier saam met wonderlike vriende.

Wonderlike stilte, geen fone wat pla nie en veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Bettie,
Ek is bly julle het die stilte geniet! Dit werk nogal nie vir almal nie. Johnnie se Huis is nou lekker opgeknap na julle by ons was. Kom kyk gerus weer eendag!
Groete,
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Bessie C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaaskuier.

Ons het in Boklied gebly. Netjies, mooi en skoon. Ons is gasvry ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Bessie,
Ek is so bly julle het lekker gebly. Jammer ek het julle gemis.
Hoop ons kan julle weer in die toekoms by ons ontvang.
Groete,
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas

Damsedrif Gasteplaas
Petra F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra F
Gesin met tieners

Rustigheid.

Ons het 2 nagte gebly. Johnnie se huis is heerlik groot en baie skoon en netjies. Alles wat nodig is vir selfsorg, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Petra.
Bly julle het lekker gekuier.
Jammer vir julle dat dit so ongelooflik warm was.
Wil net sê dat julle kinders die mooiste maniere het.
Hoop ons sien julle gou weer.

Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Baviaanskloof

Damsedrif Gasteplaas
Seppie M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Seppie M
Saam met vriende

Ontspanne.

Dit was heerlik, maar ongelukkig het ons yskas nie in Volstruisie gewerk nie. Die yskas in Boklied het gewerk, maar as gevolg van die te veel ys in yshokkie kon die ysbakkies se water nie ys nie. Ons was genoodsaak om yskas die volgende oggend af te sit om dit makliker te maak vir die volgende vakansiegangers. Ons was goed ontvang deur Hestellle. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Seppie, ek is vreeslik jammer vir julle ongerief. Ons kon ongelukkig nie tussen Sondagoggend wat die vorige gaste uit is en die middag wat julle gekom het, iets daaraan doen nie was nog Oujaar ook. Maar daar is 'n splinternuwe yskas en ons hoop om julle weer by ons te verwelkom.

Baie groete.
Hestelle
Damsedrif

Damsedrif Gasteplaas
Eric C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric C

Fantasties.

Baie dankie aan ons gasvrou. Die huisies was goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n heerlike oorslaap. Ons is bederf met 'n kraffie muskadel. Die bed slaap heerlik. Dit was sommer net 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Damsedrif Gasteplaas se terugvoer

Eric,
Ek is baie bly julle het lekker by ons gekuier.
Kom gerus weer.
Damsedrif-groete,
Hestelle

Damsedrif Gasteplaas
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsedrif Gasteplaas, Langs die R332, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba08b32b60631e73a0f0603bcdbcb00499c32d4a24690491d4c3b989145d26eef0ac134d81573a53acf56ce1fa9740fc43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Farm Damsedrif Off the R332 6452 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.552582619644 24.035766755204
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem