Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dandaro

B&B
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14de Laan 834, Wonderboom Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dandaro bied gerieflike B&B-verblyf in 'n privaat ateljeewoonstel op die eienaars se perseel. Die perseel is in Wonderboom Suid in Pretoria, 63 m van Brewers Family Restaurant af en 5 km van Wonderboom Natuurreservaat af.

Dié privaat oopplan-ateljeekothuis het sy eie ingang, 'n dubbelbed, 'n ingeboude kas, 'n sitarea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Ekstra driekwartbed kan op versoek teen addisionele kostes bygevoeg word. Die kombuisie is vir basiese selfsorggebruik toegerus en sluit yskas, mikrogolfoond en 'n ketel in. Die kothuis het komplimentêre tee, koffie, koekies en beskuit. Parkeerplek is beskikbaar. Die ateljeewoonstel word 2 keer per week skoongemaak.

Die ligging bied vinnige toegang tot plaaslike winkels en dis net 3,6 km van Wonderboom Junction-winkelsentrum af en 6 km van die Uniegebou af. 'n Pendeldiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Dandaro sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Ligging

  • 14de Laan 834, Wonderboom Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14de Laan 834, Wonderboom Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALn65aVoXSxFzh4vcQjCUzxKpX59CDqgEAEiz0RZTSoReIpZDA8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 834 14th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.702389919748 28.209518525131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem