Queenswood Akkommodasie by Danielle's Guest House | LekkeSlaap
+28

Danielle's Guest House

18 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Danielle's Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pieter M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede. Het geen klagtes.

Sien sterre.

Danielle's Guest House's terugvoer

Hallo Pieter

Baie dankie vir jou terugvoer, ek hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete

Cecile

Danielle's Guest House
Richard M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M
Enkelreisiger

Het aan my vereistes as 'n oornagplek voldoen.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Met my needs as an overnight in-transit stopover.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Danielle's Guest House's terugvoer

Dear Richard,

Thank you for your review, we hope to see you soon again.

Regards,
Lynette

Danielle's Guest House
Janine S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Janine S
Enkelreisiger

Onder standaard.

Die kamers is klein, benoud en beknop. Die handdoeke en beddegoed was benoud en onnet. Geen boekie of inligting vir die WiFi password ens. nie. Daar was geen mens in sig nie. Die eienaar kon ook nooit bereik word nie.

Danielle's Guest House's terugvoer

Jammer om te hoor die kamer was vir jou te klein, benoud en beknop.
Op die fotos het jy n keuse om vir jou 'n kamer te kies wat jou begroting pas. Ons kleiner kamers is standard 3.1 x 7.2m. Jy het 'n opsie gehad om 'n groter kamer van +- 60m² te bespreek indien ons std kamers nie aan jou vooreistes voldoen nie.
Skoon gewaste linne en handdoeke word aan elke kamer voorsien voordat 'n nuwe gas inboek. Ons bied nie WIFI aan nie, so daar sal nie 'n boekie met 'n password in die kamer wees nie. Ons het wel 'n gelamineerde inligting's blaatjie vir ons gaste in elke kamer wat jy dalk nie raak gesien het nie.
Daar is vir jou vooraf 'n skrywe gestuur hoe om toegang te bekom wat jy onelukkig ook nie nagegaan het nie, jammer dat die eienaar toe nie op daardie oomblik beskikbaar was nie en dat jy deur jou smse moes gaan om toegang te verkry.

Danielle's Guest House
Lindsey C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey C
Gesin met tieners

Lovely place to stay.

Convenient and loved the room decor and feel of the entire place.

Danielle's Guest House's terugvoer

Dear Lindsey

Thank you for the great review, we appreciate every word. Hope to see you soon again.


Kind Regards,

Lynette / Cecile

Danielle's Guest House
Anchen M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen M
Saam met vriende

Dit was een van die beste gastehuise wat ek al beleef het.

Ons het ‘n spesiale versoek gehad om vroeër in te teken en daar was moeite gedoen om hierdie versoek te akkommodeer. Die hele sisteem is goed georganiseerd met goeie kommunikasie met alle nodige inligting. Die kamers was pragtig en goeie waarde vir geld. Die kamers was lekker privaat en mens kan gerieflik in en uit die perseel beweeg. Die tuin is ook baie aanloklik wat ‘n gevoel van rustigheid aanwek.

Danielle's Guest House's terugvoer

Baie dankie Anchen julle is altyd welkom.

Danielle's Guest House
Lettie K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Baie netjiese, goed versorgde en vriendelike verblyf, sal dit beslis 'n 5 ster gee! Uit hulle pad gegaan om ons te help en te akkommodeer.

Danielle's Guest House's terugvoer

Beste Lettie,

Baie dankie. Ons sien uit daarna om julle weer hier te huisves. Dit was 'n plesier om julle by ons te kon verwelkom.

Groete,
Lynette le Roux

Danielle's Guest House
Ronel C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol gemeubileer, gasvrou baie vriendelik, omgewing stil en rustig.

Baie netjiese, smaakvol gemeubileerde kamer. Stil en rustige veilige omgewing. Die gasvrou kwyt haar goed van haar taak en is baie aangenaam en vriendelik. Sal die verblyf weer gebruik!

Danielle's Guest House's terugvoer

Liewe Rone,.

Baie dankie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Dit was 'n plesier om julle by ons te kon verwelkom.

Groete,
Lynette

Danielle's Guest House
Linda V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon asook veilig. Goeie area. Sal definitief aanbeveel.

Dit was 'n plesier om hier te oornag. Die kamers is modern, skoon en baie netjies. Danielle's Guest House is in 'n goeie area geleë en veiligheid is gewaarborg. Sal die plek enige tyd aanbeveel. Dankie ook vir die vriendelike diens wat ons ontvang het. Dit is beslis nie die laaste keer wat ons sal gebruik maak van hierdie gastehuis nie.

Danielle's Guest House's terugvoer

Baie dankie Linda, ons sien uit om julle weer hier te huisves.

Groete
Lynette

Danielle's Guest House
Erika S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie aangename verrassing om te kry waarvoor mens betaal! Al 'n paar bloutjies geloop met "vals" advertensie. Nie hierdie keer! Pragtig, skoon en uitstaande diens! Baie dankie - was heerlik.

Danielle's Guest House's terugvoer

Beste Erika,

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer en die feit dat jy baie tevrede was met jou verblyf en die diens!

Sien jou gou weer.

Groete,
Danielle's Guest House

Danielle's Guest House
Annesta B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annesta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Stil en rustige area. Veilige parkering. Gerieflike kamers met badkamer. Waarde vir geld.

Danielle's Guest House's terugvoer

Baie dankie Annesta. Veiligheid is so belangrik vandag en ons streef regtig daarna om altyd ons gaste en hulle bessittings/voertuie dan ook so te hou. Bly jy het jou tydjie by ons geniet, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Danielle's Guest House
Elritia L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elritia L
Saam met vriende

Netjies, goeie ligging, veilig. Ons was baie tevrede.

Die sisteem met die telefoonnommer vir die hek werk uitstekend en het ons verblyf vergemaklik.

Danielle's Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Elritha. Dit word baie waardeer.

Danielle's Guest House
Renier S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, luukse akkommodasie perfek vir oornagverblyf in Pretoria of as jy 'n konferensie bywoon.

Die kamers is baie netjies, skoon, luuks en beskik oor alles wat jy kan nodig het vir verblyf wat nie selfsorg is nie. Daar is wel koffie en tee beskikbaar in die kamer. Ons het die boksie melk baie waardeer, gewoonlik kry mens nie genoeg by gastehuise nie! Lynette/Martelize was baie hulpvaardig en vriendelik voor ons aankoms. Die GSM sisteem wat gebruik word om toegang te verleen aan gaste werk baie goed. Ons kon die aand eers inboek en het sonder enige probleme ingekom by ons kamer. Die feit dat daar nie 'n deur is wat die slaapkamer en badkamer afskort in kamer 3 nie, kan sommige mense pla indien hulle nie vooraf geweet het nie. Dit was wel nie vir ons 'n probleem nie. Dit is maklik om die gastehuis te vind, maar Danielle's Guest House kan dit dalk oorweeg om 'n bordjie buite op te sit, ons het per ongeluk aanvanklik by die verkeerde hek gestop. Dit behoort nie in die dag 'n probleem te wees nie.

Danielle's Guest House's terugvoer

Dankie Yolande, vir die positiewe terugvoering. Dit word waardeer. I verband met die bord voor die hek, dit is slegs vir veiligheid omdat ons net besprekings doen wat vooraf geboek is. Ons hoop om julle gou weer by ons te sien.

Danielle's Guest House
Ben P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

No plug near mirror for ladies hair drying.

Danielle's Guest House's terugvoer

Ben,
Thank you for your valued feedback, a mirror was installed near a plug upon your departure.
We hope to see you soon again.
Regards
Danielle's Guesthouse

Danielle's Guest House
Digby R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Digby R
Besigheidsreis

Disappointing.

A welcome would have been appreciated. TV not operational. No WiFi.

Erika M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en sal die gaste huis vir almal aanbeveel. Baie tevrede netjies en skoon

Ek kan Danielle`s Guest House vir enige iemand aanbeveel. Dis pragtig netjies en skoon. Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang en `n spesiale dank aan Grace vir haar vriendelikheid en behulpsaamheid weet dit word opreg waardeer. Puik julle!

Danielle's Guest House's terugvoer

Baie dankie Erika,
Ons waardeer jou terugvoer, sal vir Grace laat weet.
Hoop om julle gou weer te sien.

Danielle's Guest House
Pieter N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Enkelreisiger

Baie netjies, als het gewerk, goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike diens gehad, als het gewerk en was in hul plek. Geen probleme met inboek of uitboek gehad nie.

Danielle's Guest House's terugvoer

Baie dankie Pieter, vir die positiewe terugvoer, ons hoop om jou gou weer te sien.

Danielle's Guest House
Lelanie M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, kamer is pragtig en skoon.

Sal verseker weer daar oorslaap.

Danielle's Guest House's terugvoer

Baie dankie, Lelanie,
Ons hoop om julle weer binnekort te sien!

Danielle's Guest House
Mariana B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

110% vir gasvryheid, netjiese verblyf en behulpsaamheid van personeel!

Sal beslis weer van die geriewe gebruik maak! Wonderlike ervaring met Danielle"s Guest House! Dit is soos tuiskoms by bekendes in 'n stil omgewing met 'n pragtige tuin en baie veilige parkering. Heerlike ontbyt gehad. Wat kan 'n mens meer vra? Sal hulle beslis aanbeveel vir my vriende om by oor te bly!

Danielle's Guest House's terugvoer

Baie dankie, ons is bly om te hoor dat julle so tuis gevoel het en dat ons julle verblyf hier so 'n wonderlike ervaring kon maak. Ons sien uit om julle weer te sien!

Danielle's Guest House
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R830
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cox-straat 154, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxinLCTotIkVA3OwNBDSuZg2g95qktIXxg8bXudvVBwhU1Z2sNX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R830  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 154 Cox Street Queenswood 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.713279 28.256348
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za