LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Daniel's Studio | LekkeSlaap
+13

Daniel's Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Castleton Eenheid 55c, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Daniel's Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel met 'n stoep en vinnige WiFi. Die woonstel is in die Castleton-vakansie-oord in Plettenbergbaai en dit het 'n gemeenskaplike swembad en 'n uitsig oor die vallei en see.

Die privaat ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n instapstort en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en 'n toonbank met 2 stoele toegerus. 'n Bababed is op versoek beskikbaar.

Die woonstel het 'n groot stoep met draagbare braaigeriewe en 'n lieflike uitsig.

Gaste het toegang tot 'n onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Die oord het 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër en dit kan teen 'n ekstra koste gebruik word. Gaste is welkom om van die oord se swembad, tennisbane en put-put-baan gebruik te maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Daniel's Studio sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Piesangvalleiweg, Castleton Eenheid 55c, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Castleton Eenheid 55c, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11c4fd1284f5e444e051139b1da6588ac749564962a343af11c1463e6c7684e8b63a6e8a4e3bc9dd553dbdbad8acadfdc694?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag(plek vir 2) Piesang Valley Road Unit 55c Castleton 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.052209755431 23.354385964418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!