Winburg Akkommodasie by Danke Schön Guest House & Caravan Park | LekkeSlaap
+13

Danke Schön Guest House & Caravan Park

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 61, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Danke Schön Guest House & Caravan Park bied verblyf in Winburg waar die N5 en N1 kruis.

Gaste kan een van die eenhede of 'n karavaanstaanplek bespreek. Elk van die eenhede het 'n privaat ingang en slaapplek vir tussen 2 en 5 gaste. Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenhede het elk 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, 'n stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n sitkamer met 'n TV. Ontbyt is ingesluit by die tarief en is in die yskas. Gaste moet dit net self voorberei. 'n Lapa met braaigeriewe is ook beskikbaar.

Gaste kan ook 'n karavaanstaanpplek in die klein karavaanpark bespreek. Elk van die staanplekke het 'n sleutel vir die badkamers met storte en elke staanplek het sy eie sleutel vir die badkamer. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n heining en agste met sleepwaens parkeer in die karavaanpark. Die ontvangs en 'n swembad is net 100 m van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 6 resensies vir Danke Schön Guest House & Caravan Park
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 61, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Gaste dink Danke Schön Guest House & Caravan Park het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Winburg Vrystaat
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 61, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFNbB4EDzNwjMTQmdlWb4LMuziOe1n9Tk5ZwHBNB28rMPHHimtW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 61 Voortrekker Street Winburg 9420 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.516839 27.010578
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za