Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dara @ Medi Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Dara @ Medi Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Lucas P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lucas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was ok maar nie waarde vir geld nie.

Die kamer was ok nie aanwysings gestuur soos vorige ondervindings nie plek bietjie verwaarloos, geen aircon nie en ons sleutel is afgebreek deur die staff deur die dag toe ons die aand terugkom moes ons kamers ruil en moes eers sukkel om die deur oop te kry. Vir die prys wat mens betaal op die verblyf verwag mens beter die handdoeke was so hard amper skuurpapier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esias F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esias F
Besigheidsreis

Fantasties vir woorde.

Baie dankie Heidie vir julle hulp en verblyf. Ek kon mt geruste hart my sake doen en weet daar is ordentlike slaap plek vir my die aand. Baie dankie vir als, sal julle aanbeveel as die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dara @ Medi Lodge se terugvoer

Ek is bly dat jy lekker gebly het. Kom kuier gerus weer.

Dara @ Medi Lodge
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richterstraat 42, Trichardt, 2300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc59e5e0f7f8b2f8997a3dea4eedea115a937339901a6810870942cf11467db7fa7d55137da59e74fb5cfeb0d04df763c728f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 42 Richter Street Trichardt 2300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.492319829262 29.230362763461